Kom Ons Droom Vandag Live Video

0 Просмотры
Издатель
Die eerste amptelike opname en video van "Kom ons Droom vandag", opgeneem deur Deon Scheepers en verfilm deur Luc Prinsloo op Vrydag, 21 Mei, 2021, in die Strooidakkerkie op Kleinbrakrivier.

Met groot dank ook aan die NG Gemeente van Reebok en Alta Scott van "Deur die Blare Blomkuns".

Orkes: Franco Engelbrecth op klavier, Johan Engelbrecht op viool en Lelanè van der Merwe op tjello.


Deel van my produksie "'n Blom in Elke Vrou"
Woorde: Mardene Marias
Musiek: Petronel Baard

www.petronelbaard.com
#KomOnsDroom #BlomInElkeVrou #PetronelBaard
Категория
Cмотреть новые клипы
Комментариев нет.